John Litel

John Litel
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam John Beach Litel
Geboorte (1892-12-30)30 Desember 1892
Sterfte 3 Februarie 1972 (op 79)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1919–1967
Internet-rolprentdatabasis-profiel

John Litel (30 Desember 1892 – 3 Februarie 1972) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Nancy Drew: Detective (1938), Nancy Drew and the Hidden Staircase (1939), They Died with Their Boots On (1941), en Scaramouche (1952).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy